In die Media
Wat is ʼn doodslêer, en hoekom het elke SA’ner een nodig
Armand van Dinamika Finansiële Dienste het gaan kuier by die @diegrootontbyt!
Samewerking en ondersteuning
Loopbane, verhoudings en nalatenskap
Geld…en man wees
Adriaan Smit van Dinamika gesels met “Hier sit die manne” oor die verbreking van hierdie stereotipes
Beste presteerder in Wiskunde – JF van der Merwe, CVO Potgietersrus:
Willem Smit van Dinamika oorhandig die toekenning vir die beste presteerder in Wiskunde aan JF Van Der Merwe (CVO Potgietersrus) by die onlangse BCVO se glansgeleentheid.
Baie geluk, JF Van Der Merwe!
Dinamika – Rhino Connect op Pretoria FM:
WIllem Smit op KykNET se Ontbytsake:
Radio advertensie
Nuusflits
Dinamiese Feite oor beleggings
BO: Willem Smit met sy boek:
Dinamiese Feite oor Beleggings
BO: By die bekendstelling van Willem Smit se nuwe boek:
Dinamiese Feite oor Beleggings
Die boek bevat onder andere die volgende afdelings:
- Die verskillende partye wat by beleggings betrokke is.
- Die beleggingstydperke: kort, medium en langtermyn.
- Beleggingsrisiko’s: lae, medium en hoërisiko.
- Die inligting benodig om ‘n besluit te kan neem.
- Beleggingsplatforms: AIMS, GLACIER en andere.
- Beleggingsportefeuljes.
Vrae wat gevra word, is:
- Watter tipe beleggings behoort gemaak te word?
- Wat is die wese en kenmerke van ‘n beleggingsraadgewer?
- Wat is die risiko’s?
- Hoe moet die portefeulje saamgestel word?
- Hoekom verloor beleggers hul kapitaal?
- Hoe word slaggate vermy?
KONTAK ONS OP: 0861 V.I.N.N.I.G (846644) OF 011 749 7300
Ons is hier om te help. Kontak ons telefonies, epos of via ons sosiale media kanale.
** Ons vra om verskoning vir sekere velde wat in Engels is op die Afrikaanse blad, dit is a.g.v omstandighede buite ons beheer
Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer - FSP lis. nr. 46494


