Mikroskoop

Dinamika Finansiële Bestuurders - Weeklikse Ekonomiese Verslag

Die inligting en menings wat hierdie dokument bevat, is ter goeder trou aangeteken en weergegee en ons maak staat daarop dat die bronne daarvan geloofwaardig is. Hoe dit ook al sy, word geen voorstelling, volmag, onderneming of waarborg van watter aard ookal gemaak of verleen rakende die akkuraatheid en / of volledigheid van sulke inligting en / of die korrektheid van sulke menings nie.

Nuusflits

Stem stem stem 😁 #TrotseBorgAitsa Afrikaanse Musiektoekennings. Vervaardiger van die JaarSMS jou gunsteling se unieke kode na 45692 of besoek www.pretoriafm.co.za om te stem.Stem:www.pretoriafm.co.za/aitsa-toekennings/ElandréBernice WestSpoegwolfRiaan BenadeAPPELRicus NelSnotkop ... See MoreSee Less
View on Facebook
Baie geluk met julle nominasies #TrotseBorg ... See MoreSee Less
View on Facebook
Stem stem😁 ... See MoreSee Less
View on Facebook
Dinamika is trotse borg vir hierdie afdeling😁😁 stem gerus vir jou gunsteling🤞🏻🙏🏻 ... See MoreSee Less
View on Facebook
Dinamika is baie bly om deel te wees van Ontbytsake se 1000ste episode komende Saterdag.Hoop almal is reg vir Ontbytsake se 1000ste episode Saterdaroggend 7:30 tot 9:00. Dit gaan pret uit die boonste rakke wees... Corli Botha is klaar gereed om vir ons met heerlike feestelike happies te bederf. ... See MoreSee Less
View on Facebook
Willem Smit saam met ons gassprekers vlnr Dawie Roodt en Prof. Andre Duvenhage. Baie dankie vir julle deelname. Dinamika groete ... See MoreSee Less
View on Facebook

KONTAK ONS OP: 0861 V.I.N.N.I.G (846644) OF 011 749 7300

Ons is hier om te help. Kontak ons telefonies, epos of via ons sosiale media kanale.

** Ons vra om verskoning vir sekere velde wat in Engels is op die Afrikaanse blad, dit is a.g.v omstandighede buite ons beheer

Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer - FSP lis. nr. 46494