In the Media
Best performer in Mathematics – JF van der Merwe, CVO Potgietersrus:
Willem Smit from Dinamika presents the award for the best performer in Mathematics to JF Van Der Merwe (CVO Potgietersrus) at the recent BCVO event.
Congratulations, JF Van Der Merwe!

Dinamika – Rhino Connect on Pretoria FM:
Willem Smit on kykNET’s Ontbytsake:
Newsflash
Beleggings![]()
Aangesien ons finansieel konserwatief is, en nie fondse by onsself belê nie, het ons kontrakte by goedgekeurde maatskappye om hulle produkte af te lewer.
Ons weet hoe om uittredingsannuïteite te verander sodat u by die uitkeerdatum, soos in die kontrak genoem, meer kapitaal as die normale een derde onder u beheer het (mits u ouer as 55 jaar is).![]()
- Waarborgplanne
- Inkomstefondse
- Geldmarkfondse
- Rentedraende buitelandse beleggings
- Buitelandse Beleggings
- Alle lyfrentes en jaargelde
- Effektetrusts
- Kollektiewe beleggings![]()
Besoek ons webtuiste vir meer inligting en kontak ons gerus -
dinamika.co.za/af/produkte/
Stel u belang om ‘n Finansiële Adviseur te word?![]()
By Dinamika Finansiële Dienste het ons poste beskikbaar!![]()
Vereistes:
-RE5 Sertifikaat en ten minste 120 krediete (nie verpligtend, kan indiens verkry word)
-Afrikaans eerste taal
-Verkieslik tussen die ouderdomme van 30 en 55 jaar
-Kommissie gebaseerd, geen basies
-Eie Vervoer, selfoon en rekenaar
-Woonagtig in Pretoria of aan die Oos-Rand omgewing sal in u guns tel![]()
Sluit aan by ‘n span wat kliëntediens en langtermyn verhoudings met ons kliente hoog op prys stel. Besoek gerus ons webwerf by www.dinamika.co.za![]()
Indien u voldoen aan die bogenoemde vereistes, stuur asb u CV na - - - - adriaan@dinamika.co.za - - - - NB![]()
Indien u nie van ons hoor binne 30 dae nie, beskou asb u aansoek as onsuksesvol
#Hoopfiks![]()
...want Ek was honger, en julle het My iets gegee om te eet; Ek was dors, en julle het My iets gegee om te drink; Ek was 'n vreemdeling, en julle het My gehuisves; Ek was sonder klere, en julle het vir My klere gegee; siek, en julle het My verpleeg; in die tronk, en julle het My besoek.’ Dan sal dié wat die wil van God gedoen het, Hom vra: ‘Here, wanneer het ons U honger gesien en U gevoed, of dors en U iets gegee om te drink? En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien en U gehuisves, of sonder klere, en vir U klere gegee? Wanneer het ons U siek gesien of in die tronk en U besoek?’ En die Koning sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.’![]()
Matteus 25:35-40 ![]()
Elkeen van ons lewe in vier verhoudings: met God, met die omgewing, met jouself en met ander. Alles wat op een terrein van jou lewe gebeur, het ‘n invloed op die ander. Onvoorwaardelike diens aan ander is diens aan God.![]()
Gebed: Here, maak my diensbaar vir my medemens. Amen![]()
Hoe dien jy ander mense? Stuur jou #Hoopfiks antwoord hier: bit.ly/4ibAumY![]()
#Welstand #Hoopfiks #HelpendeHand
Huis toe program op PretoriaFM vir Huistoe Herhaal vraag, jy kan R 10 000 wen 😉😉🤩![]()
Luister elke weeksdag vanaf 17:50 om in te skryf in vir die R10 000 prys aan die einde van die jaar😁🤩🤩🎉![]()
Jy kan so veel as moontlik deel neem 😉![]()
Waarvoor wag jy? 😁 What's app jou antwoord na - 064 508 5882
Ons lewe tans in die mees onsekere finansiële tyd sedert die dertigerjare van die vorige eeu. Ons besef dat ons kliënte baie bekommerd kan wees oor hul finansiële posisie, veral dié persone wat afgetree is, óf baie na aan aftrede is. Dinamika poog dus om sy kliënte in staat te stel om met gemoedsrus die onsekere finansiële toekoms binne te gaan. Dinamika verskaf ‘n ovattende diens aan kliënte en wil verseker dat die negatiewe wêreld ekonomie so min as moontlik impak op kliënte se finansiële status sal hê.![]()
Dinamika verskaf ‘n eenstopdiens sodat dat kliënte se naasbestaandes nie onnodige bekommernisse by afsterwe sou hê nie.![]()
Vir meer inligting besoek ons webtuiste :![]()
www.dinamika.co.za
Dinamiese Feite oor beleggings
Dinamiese Feite oor Beleggings is a workbook for every person wishing to retire or who wants to invest capital. It is available at Dinamika or Die Afrikaanse Nuusagentskap at R189.95 per copy.
Above: Willem Smit with his book:
Dinamiese Feite oor Beleggings
Above: At the launch of Willem Smit’s new book:
Dinamiese Feite oor Beleggings
Some of the sections in the book deal with the following:
- The various parties involved in investments.
- The investment periods: short, medium and long term.
- Investment risks: low, medium and high risk.
- The information needed to be able to make a decision.
- Investment platforms: AIMS, GLACIER and others.
- Investment portfolios.
Some of the questions asked:
- Which type of investments should be made?
- What is the nature and characteristics of an investment advisor?
- What are the risks?
- How must the portfolio be put together?
- Why do investors lose their capital?
- How do you avoid pitfalls?




CONTACT US ON: 086 184 66 44 OR 011 749 7300
We are here to help. Contact us telephonically, email or via our social media channels.
** We apologise for certain fields which are in Afrikaans on the English page, it is caused by circumstances out of our control
Dinamika Financial Services (Pty) Ltd is an authorised financial services provider - FSP lic. no. 46494