Microscope

Dinamika Financial Services - Weekly Economic Report

The information and opinions contained in this document were recorded and presented in good faith and we rely on the credibility of the sources. We make no representations or warranties whatsoever and disclaim all liability and responsibility for any representation, warranty, undertaking or warranty whatsoever made or given as to the accuracy and/or completeness of such information and/or the correctness of such opinions.

Newsflash

Adriaan Smit en Armand Olivier op #ontbytsake Hulle gesels oor die dienste wat Dinamika Finansiële Dienste alles lewer, en ook so bietjie oor die planne vorentoe!Skakel Dinamika vir beleggings. ... See MoreSee Less
View on Facebook
Willem Smit en Armand Olivier gesels more oggend op Ontbytsake oor die vooruitsigte vir Dinamika Finansiële Dienste. #ontbytsake ... See MoreSee Less
View on Facebook
Maandag, 13 Junie 2022Amerikaanse markte het Vrydag laer geëindig, nadat inflasie syfers bekend gemaak is. Europese aandelemarkte het Vrydag se sessie laer geëindig, wat onlangse swakheid verleng het, aangesien die sentiment swak gebly het te midde van toenemende kommer oor inflasie en rentekoersverhogings. Asiatiese markte het gedaal, met 'n skerp daling in Amerikaanse aandele-termynkontrakte, op toenemende vrese dat die Amerikaanse Fed beleid hierdie week sou verskerp na Mei se inflasiedata. Plaaslike markte het Vrydag se verhandelingsessie op 'n swakker noot afgesluit toe die plaaslike beurs -1.61% laer gesluit het. ... See MoreSee Less
View on Facebook

3 months ago

Dinamika Finansiële Dienste
View on Facebook

3 months ago

Dinamika Finansiële Dienste
View on Facebook

CONTACT US ON: 086 184 66 44 OR 011 749 7300

We are here to help. Contact us telephonically, email or via our social media channels.

** We apologise for certain fields which are in Afrikaans on the English page, it is caused by circumstances out of our control

Dinamika Fund Managers (Pty) Ltd is an authorised financial services provider – FSP lic. nr. 12693