Our mission
Dinamika enables its clients and staff to approach an uncertain financial future with peace of mind.
We do this by:
- Delivering a one-stop financial service .
- Maintaining a good, personal and comfortable relationship with our clients.
- Constantly improving our service.
Our core values are:
- Honesty
- Transparency
- Trusting each other and expecting others to trust us
Our mission
Dinamika enables its clients and staff to approach an uncertain financial future with peace of mind.
We are:
- Unashamedly AFRIKAANS, although we also conduct business in ENGLISH and have loyal English-speaking clients; some have been our clients for as long as 25 years.
- Financially conservative. We are therefore not willing to take risks with our clients’ investments.
- Responsible and only place business with companies who have been approved by the Financial Services Board. We don’t place any investments in our own company.
Dinamika Directors
Dinamika Financial Services is an authorised financial services provider
FSP license number: 46494
Directors
- Willem Smit (Voorsitter)
- Adriaan Smit (BD)
- Ds. Wilhelm Steyn
- Craig Manning
- Anton Valente
- Armand Olivier
Newsflash
📜 Boedelbeplanning – Kies ’n Eksekuteur![]()
Die eksekuteur dra die verantwoordelikheid om die opdragte in jou testament korrek uit te voer. Daarom is dit noodsaaklik om iemand te kies wat betroubaar, bevoeg en ervare is om hierdie belangrike rol te hanteer.![]()
Dit is wys om jou testament deur jou finansiële adviseur te laat opstel, aangesien hy of sy reeds jou finansiële situasie verstaan en toegang het tot die nodige inligting om jou wense akkuraat te verwoord.![]()
By Dinamika Finansiële Dienste kan jy met gemoedsrus seker wees dat jou boedelbeplanning professioneel en deeglik hanteer word.![]()
🔗 Vir meer inligting, besoek ons webtuiste:
www.dinamika.co.za![]()
#BoedelBeplanning #Eksekuteur #Testament #FinansiëleGemoedsrus #DinamikaFinansiëleDienste #BeplanVandag
Moenie geld uit jou aftreefondse gaps nie. Daar is ander maniere om jou rande te strek. Op #HierSitDieManne, deel Dinamika Finansiële Dienste se Adriaan Smit dié en nog insigte, motivering, en raad.![]()
Skakel Saterdag om 17:00 in op #HierSitDieManne op VIA (DStv-kanaal 147) vir nog.
Your Competition Is Waking Up… So Should You!![]()
This week belongs to those who take action.
Show up with confidence, work with purpose, and remember that consistency beats excuses every single time.![]()
Let's build something incredib#mondaymotivationa#takeactionc#businessownerO#successmindsetn#GrowthGoalsG#NewClientsients
Your Competition Is Waking Up… So Should You!![]()
This week belongs to those who take action.
Show up with confidence, work with purpose, and remember that consistency beats excuses every single time.![]()
Let's build something incredib#mondaymotivationa#takeactionc#businessownerO#successmindsetn#GrowthGoalsG#NewClientsients
BESOEK ONS WEBTUISTE - www.dinamika.co.za![]()
Wat ons doen![]()
Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is ‘n Finansiële Dienste Raad (FDR) goedgekeurde en geregistreerde Finansiële Dienste Verskaffer. Ons verskaf advies en Tussenganger dienste aan ons kliënte namens verskeie FDR goedgekeurde en geregistreerde Produk Verskaffers, insluitende advies oor Dinamika Fonds Bestuurders (Edms) Bpk se bestuurde beleggings opsies.![]()
Dinamika dra sy kliënte se gemoedsrus op die hart!![]()
Ons lewe tans in die mees onsekere finansiële tyd sedert die dertigerjare van die vorige eeu. Ons besef dat ons kliënte baie bekommerd kan wees oor hul finansiële posisie, veral dié persone wat afgetree is, óf baie na aan aftrede is. Dinamika poog dus om sy kliënte in staat te stel om met gemoedsrus die onsekere finansiële toekoms binne te gaan. Dinamika verskaf ‘n ovattende diens aan kliënte en wil verseker dat die negatiewe wêreld ekonomie so min as moontlik impak op kliënte se finansiële status sal hê.![]()
Dinamika verskaf ‘n eenstopdiens sodat dat kliënte se naasbestaandes nie onnodige bekommernisse by afsterwe sou hê nie.
CONTACT US ON: 086 184 66 44 OR 011 749 7300
We are here to help. Contact us telephonically, email or via our social media channels.
** We apologise for certain fields which are in Afrikaans on the English page, it is caused by circumstances out of our control
Dinamika Financial Services (Pty) Ltd is an authorised financial services provider - FSP lic. no. 46494