Ons missie
Dinamika stel sy kliënte en personeel in staat om met gemoedsrus ‘n onseker finansiële toekoms binne te gaan.
Ons doen dit deur:
- ‘n Eenstop finansiële diens te lewer.
- ‘n Goeie, persoonlike en gemaklike verhouding met ons kliënte te handhaaf.
- Ons diens aanhoudend te verbeter
Ons kernwaardes is:
- Eerlikheid
- Openlikheid
- Ons vertrou mekaar en verwag dat ander ons sal vertrou
Ons missie
Dinamika stel sy kliënte en personeel in staat om met gemoedsrus ‘n onseker finansiële toekoms binne te gaan.
Ons is:
- Onbeskaamd AFRIKAANS, alhoewel ons in ENGELS ook kan sake doen en ook lojale Engelstalige kliënte het, waarvan sommige al 25 jaar lank met ons sake doen.
- Finansieel konserwatief. Ons is dus nie bereid om met kliënte se beleggings risiko’s aan te gaan nie.
- Verantwoordelik en plaas slegs besigheid by maatskappye wat deur die Raad op Finansiële Dienste goedgekeur is. Ons plaas geen beleggings in ons eie maatskappy nie.
Dinamika Direkteure
Dinamika Finansiële Dienste is ‘n gemagtigde finansiële dienste verskaffer
FSP lisensie nommer: 46494
Direkteure
- Willem Smit (Voorsitter)
- Adriaan Smit (BD)
- Ds. Wilhelm Steyn
- Craig Manning
- Anton Valente
- Armand Olivier
Nuusflits
📻✨ Skakel in saam met Dinamika! ✨📻😃 Dinamika is elke dag op Pretoria FM:🕡 06:35 in die oggend🕔 17:50 in die middagLuister gerus vir waardevolle insigte oor beleggings, boedelbeplanning, versekering en finansiële gemoedsrus. 💼📊🔗 Besoek ons webtuiste vir meer inligting:www.dinamika.co.za#dinamika #PretoriaFm #radio #luistersaam #FinansiëleAdvies #Beleggings #Boedelbeplanning
📻🌅 Skakel vroegoggend in saam met Armand! 🌅📻Armand van Dinamika is vroegoggende om 06:35 op Kragbron FM.Begin jou dag met waardevolle finansiële insigte oor beleggings, boedelbeplanning en versekering — praktiese raad wat saak maak. 💼📊Moenie dit misloop nie!#dinamika #kragbronfm #radio #FinansiëleAdvies #Beleggings #Boedelbeplanning #VersekerJouToekoms
🎶✨ AFRI-DUETFEES 2026 ✨🎶Maak gereed vir ’n onvergeetlike middag vol musiek, talent en pragtige Afrikaanse duette! 🇿🇦🎤📅 Saterdag 17 Oktober 2026⏰ 14:00📍 Staatstheater (Opera)🌟 Met:Jannie Moolman & Loriska SchmidtHendri Myburgh & Nadia BeukesLouis Loock & Amira WillighagenDouwe Bijkersma & Lanie Coetzer🎟️ Kaartjies is beskikbaar!Besprekings kan gedoen word by:www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1597936243📧 riekiep3@gmail.com📱 WhatsApp: 082 586 9167⚠️ Bespreek NOU! Daar is nog net ’n paar kaartjies oor – moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie!🎶 Bring jou geliefdes en kom geniet ’n middag van uitsonderlike Afrikaanse musiek!@die.fak Maroela Media @maroela_media Pretoria FM @pretoria_fm #AfriDuetfees2026 #AfrikaanseMusiek #Staatstheater #Musiek #Pretoria #BespreekNou
Frank Rautenbach en Adriaan Smit van Dinamika Finansiële Dienste gesels oor mense wat hulle eie besigheid wil begin en wat die finansiële implikasies is. 📺Vir nog geldraad, kyk elke Saterdag om 17:00 na #HierSitDieManne op VIA (DStv-kanaal 147).Heruitsendings: Dinsdae om 22:00 | Woensdae om 20:00.
Dinamika staan bekend vir ons sukses in beleggings en die proses wat gevolg word in algemene praktyk.Hier volg die 6 belangrikste stappe.Besoek ons webblad of kontak ons vir meer inligting.
MONDAY MOTIVATION 🎯Your focus determines your DIRECTION. Keep your eyes on the goal, stay committed, and watch how your efforts change your outcome."Where your focus goes, your energy flows."#MondayMotivation #StayFocused #GoalGetter #MindsetMatters #SuccessMindset
KONTAK ONS OP: 0861 V.I.N.N.I.G (846644) OF 011 749 7300
Ons is hier om te help. Kontak ons telefonies, epos of via ons sosiale media kanale.
** Ons vra om verskoning vir sekere velde wat in Engels is op die Afrikaanse blad, dit is a.g.v omstandighede buite ons beheer
Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer - FSP lis. nr. 46494