Loopbane by Dinamika!

Dinamika Finansiële Dienste is deurlopend opsoek na dinamiese personeel om by ons span aan te sluit. Op hierdie blad sal jy van tyd tot tyd nuwe vakatures kan beskou.
Werksgeleenthede wat tans by Dinamika Finansiële Dienste beskikbaar is:

Finansiële Adviseurs

Dinamika Finansiële Dienste het betrekkings beskikbaar vir Finansiële Adviseurs

Finansiële Adviseurs

 

Dinamika Finansiële Dienste het betrekkings beskikbaar vir Finansiële Adviseurs en minimum vereistes soos volg:

 

  1. Minimum Vereistes
    – Afrikaans
    – Ouderdom tussen 22 en 30
  2. Kwalifikasies
    – RE 5 kwalifikasie (nie verpligtend)
    – BCom graad in finansies
Stuur asb CV na adriaan@dinamika.co.za

 

Of voltooi die aanlyn aansoek vorm en ‘n verteenwoordiger van Dinamika Finansiêle Dienste sal spoedig na jou terugkom.


    KONTAK ONS OP: 0861 V.I.N.N.I.G (846644) OF 011 749 7300

    Ons is hier om te help. Kontak ons telefonies, epos of via ons sosiale media kanale.

    ** Ons vra om verskoning vir sekere velde wat in Engels is op die Afrikaanse blad, dit is a.g.v omstandighede buite ons beheer

    Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer - FSP lis. nr. 46494