Wat ons doen

Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is ‘n Finansiële Dienste Raad (FDR) goedgekeurde en geregistreerde Finansiële Dienste Verskaffer. Ons verskaf advies en Tussenganger dienste aan ons kliënte namens verskeie FDR goedgekeurde en geregistreerde Produk Verskaffers, insluitende advies oor Dinamika Fonds Bestuurders (Edms) Bpk se bestuurde beleggings opsies.

 

Dinamika dra sy kliënte se gemoedsrus op die hart!

 

Ons lewe tans in die mees onsekere finansiële tyd sedert die dertigerjare van die vorige eeu. Ons besef dat ons kliënte baie bekommerd kan wees oor hul finansiële posisie, veral dié persone wat afgetree is, óf baie na aan aftrede is. Dinamika poog dus om sy kliënte in staat te stel om met gemoedsrus die onsekere finansiële toekoms binne te gaan. Dinamika verskaf ‘n omvattende diens aan kliënte en wil verseker dat die negatiewe wêreld ekonomie so min as moontlik impak op kliënte se finansiële status sal hê.

 

Dinamika verskaf ‘n eenstopdiens sodat dat kliënte se naasbestaandes nie onnodige bekommernisse by afsterwe sou hê nie.

Ons belofte

Ons benadering in terme van beleggings is ‘n verspreiding van  beleggings in ‘n goed bestuurde groei portefeulje. Ons vermy risiko’s deur slegs besigheid met maatskappye wat deur die Raad op Finansiële Dienste goedgekeur is te doen.

Nuusflits

Your Competition Is Waking Up… So Should You!This week belongs to those who take action.Show up with confidence, work with purpose, and remember that consistency beats excuses every single time.Let's build something incredib#mondaymotivationa#takeactionc#businessownerO#successmindsetn#GrowthGoalsG#NewClientsients ... See MoreSee Less
View on Facebook
Your Competition Is Waking Up… So Should You!This week belongs to those who take action.Show up with confidence, work with purpose, and remember that consistency beats excuses every single time.Let's build something incredib#mondaymotivationa#takeactionc#businessownerO#successmindsetn#GrowthGoalsG#NewClientsients ... See MoreSee Less
View on Facebook
View on Facebook
BESOEK ONS WEBTUISTE - www.dinamika.co.zaWat ons doenDinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is ‘n Finansiële Dienste Raad (FDR) goedgekeurde en geregistreerde Finansiële Dienste Verskaffer. Ons verskaf advies en Tussenganger dienste aan ons kliënte namens verskeie FDR goedgekeurde en geregistreerde Produk Verskaffers, insluitende advies oor Dinamika Fonds Bestuurders (Edms) Bpk se bestuurde beleggings opsies.Dinamika dra sy kliënte se gemoedsrus op die hart!Ons lewe tans in die mees onsekere finansiële tyd sedert die dertigerjare van die vorige eeu. Ons besef dat ons kliënte baie bekommerd kan wees oor hul finansiële posisie, veral dié persone wat afgetree is, óf baie na aan aftrede is. Dinamika poog dus om sy kliënte in staat te stel om met gemoedsrus die onsekere finansiële toekoms binne te gaan. Dinamika verskaf ‘n ovattende diens aan kliënte en wil verseker dat die negatiewe wêreld ekonomie so min as moontlik impak op kliënte se finansiële status sal hê.Dinamika verskaf ‘n eenstopdiens sodat dat kliënte se naasbestaandes nie onnodige bekommernisse by afsterwe sou hê nie. ... See MoreSee Less
View on Facebook
📻💼 Adriaan is terug op #HierSitDieManne!Het jy vrae oor beleggings, geldbestuur, finansiële beplanning of hoe om jou geld slimmer te laat groei?Skakel in en luister hoe Adriaan Smit van Dinamika Finansiële Dienste jou vrae beantwoord en praktiese raad gee oor beleggings, welvaartbestuur en slim finansiële besluite.Moenie hierdie insiggewende gesprek misloop nie!📞 Vir professionele finansiële advies, kontak Dinamika Finansiële Dienste:☎️ 086 184 6644🌐 www.dinamika.co.za#HierSitDieManne #dinamika #adriaansmit #FinansiëleAdvies #Beleggings #GeldBestuur #WelvaartBestuur #FinansiëleBeplanning #BouJouToekoms #Gemoedsrus ... See MoreSee Less
View on Facebook
📻🌅 Skakel vroegoggend in saam met Armand! 🌅📻Armand van Dinamika is vroegoggende om 06:35 op Kragbron FM.Begin jou dag met waardevolle finansiële insigte oor beleggings, boedelbeplanning en versekering — praktiese raad wat saak maak. 💼📊Moenie dit misloop nie!#dinamika #kragbronfm #radio #FinansiëleAdvies #Beleggings #Boedelbeplanning #VersekerJouToekoms ... See MoreSee Less
View on Facebook

KONTAK ONS OP: 0861 V.I.N.N.I.G (846644) OF 011 749 7300

Ons is hier om te help. Kontak ons telefonies, epos of via ons sosiale media kanale.

** Ons vra om verskoning vir sekere velde wat in Engels is op die Afrikaanse blad, dit is a.g.v omstandighede buite ons beheer

Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer - FSP lis. nr. 46494