Dinamika se produkte

Beleggings

Aangesien ons finansieel konserwatief is, en nie fondse by onsself belê nie, het ons kontrakte by goedgekeurde maatskappye om hulle produkte af te lewer.

Lewensversekering

Ons glo dat lewensdekking en spaar van mekaar geskei behoort te word. Ons sal dus nadat u behoefte bepaal is, die goedkoopste lewensdekking verskaf en daarna die spaar by wyse van onder andere rentedraende instrumente bewerkstellig.

Aftreebeplanning

Ten einde met gemoedsrus af te tree, stel ons voor dat ons vyf jaar voor die beplande aftreedatum, ‘n aftreebeplanning doen.

Korttermyn Versekering

Die lewe gebeur, en ons stel voor dat u ‘n korttermyn polis oorweeg vir volkome gemoedsrus.

Kontak Tempo vir gespesialiseerde korttermynversekering

Beleggingsbeplanning

Ons glo dat slegs een belegging nie die oplossing vir ‘n belegging is nie, maar wel ‘n kombinasie van beleggings.

Boedelbeplanning

Ons glo dat boedelbeplanning en beleggingsbeplanning nie van mekaar geskei kan word nie.

Bereddering van boedels

Ons beredder boedels op ‘n uiters simpatieke EN persoonlike wyse. Kliënte kry automaties 0.5% afslag en aandeelhouers van Dinamika Fondsbestuurders (EDMS) BPK kry ‘n verdere 0.5% afslag op eksekuteurskoste.

Ons is van die min maatskappye (of die enigste) wat ‘n kontantvloeistaat vir die kliënt se lewensverwagting opstel en bestuur. Ons glo die manier waarop ons dit doen is uniek. Ons terugvalstelsel is beslis uniek. Vra ons meer daaroor.

Beleggings

Aangesien ons finansieel konserwatief is, en nie fondse by onsself belê nie, het ons kontrakte by goedgekeurde maatskappye om hulle produkte af te lewer.

Ons weet hoe om uittredingsannuïteite te verander sodat u by die uitkeerdatum, soos in die kontrak genoem, meer kapitaal as die normale een derde onder u beheer het (mits u ouer as 55 jaar is).

- Inkomstefondse

- Geldmarkfondse

- Rentedraende buitelandse beleggings

- Buitelandse Beleggings

- Alle lyfrentes en jaargelde

- Effektetrusts

- Kollektiewe beleggings

Nuusflits

 

📻✨ Skakel in saam met Dinamika! ✨📻😃 Dinamika is elke dag op Pretoria FM:🕡 06:35 in die oggend🕔 17:50 in die middagLuister gerus vir waardevolle insigte oor beleggings, boedelbeplanning, versekering en finansiële gemoedsrus. 💼📊🔗 Besoek ons webtuiste vir meer inligting:www.dinamika.co.za#dinamika #PretoriaFm #radio #luistersaam #FinansiëleAdvies #Beleggings #Boedelbeplanning ...
View on Facebook (opens in a new tab)
📻🌅 Skakel vroegoggend in saam met Armand! 🌅📻Armand van Dinamika is vroegoggende om 06:35 op Kragbron FM.Begin jou dag met waardevolle finansiële insigte oor beleggings, boedelbeplanning en versekering — praktiese raad wat saak maak. 💼📊Moenie dit misloop nie!#dinamika #kragbronfm #radio #FinansiëleAdvies #Beleggings #Boedelbeplanning #VersekerJouToekoms ...
View on Facebook (opens in a new tab)
🎶✨ AFRI-DUETFEES 2026 ✨🎶Maak gereed vir ’n onvergeetlike middag vol musiek, talent en pragtige Afrikaanse duette! 🇿🇦🎤📅 Saterdag 17 Oktober 2026⏰ 14:00📍 Staatstheater (Opera)🌟 Met:Jannie Moolman & Loriska SchmidtHendri Myburgh & Nadia BeukesLouis Loock & Amira WillighagenDouwe Bijkersma & Lanie Coetzer🎟️ Kaartjies is beskikbaar!Besprekings kan gedoen word by:www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1597936243📧 riekiep3@gmail.com📱 WhatsApp: 082 586 9167⚠️ Bespreek NOU! Daar is nog net ’n paar kaartjies oor – moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie!🎶 Bring jou geliefdes en kom geniet ’n middag van uitsonderlike Afrikaanse musiek!@die.fak Maroela Media @maroela_media Pretoria FM @pretoria_fm #AfriDuetfees2026 #AfrikaanseMusiek #Staatstheater #Musiek #Pretoria #BespreekNou ...
View on Facebook (opens in a new tab)
Frank Rautenbach en Adriaan Smit van Dinamika Finansiële Dienste gesels oor mense wat hulle eie besigheid wil begin en wat die finansiële implikasies is. 📺Vir nog geldraad, kyk elke Saterdag om 17:00 na #HierSitDieManne op VIA (DStv-kanaal 147).Heruitsendings: Dinsdae om 22:00 | Woensdae om 20:00. ...
View on Facebook (opens in a new tab)
Dinamika staan bekend vir ons sukses in beleggings en die proses wat gevolg word in algemene praktyk.Hier volg die 6 belangrikste stappe.Besoek ons webblad of kontak ons vir meer inligting. ...
View on Facebook (opens in a new tab)
MONDAY MOTIVATION 🎯Your focus determines your DIRECTION. Keep your eyes on the goal, stay committed, and watch how your efforts change your outcome."Where your focus goes, your energy flows."#MondayMotivation #StayFocused #GoalGetter #MindsetMatters #SuccessMindset ...
View on Facebook (opens in a new tab)
SANLAM AND SANLAM PERSONAL PORFOLIOS
Boutique Collective Investments
SANLAM PPS
ABSA INVESTMENT MANAGEMENT SERVICES
FMI Income Protector
HOLLARD
FRANLIN TEMPLETON INVESTMENTS
MOMENTUM WEALTH
INVESTEC

KONTAK ONS OP: 0861 V.I.N.N.I.G (846644) OF 011 749 7300

Ons is hier om te help. Kontak ons telefonies, epos of via ons sosiale media kanale.

** Ons vra om verskoning vir sekere velde wat in Engels is op die Afrikaanse blad, dit is a.g.v omstandighede buite ons beheer

Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer - FSP lis. nr. 46494